Successfully reported
+19

Heaven's Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK27 Waterblom Drive, Riethuiskraal, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Heaven's Door is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis 13 km buite Stilbaai en bied asemrowende uitsigte oor die rustige Goukourivier.

Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en daar is 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders in die derde slaapkamer. Albei hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Ander geriewe sluit komplimentêre badkamerbenodigdhede en 'n TV met DStv in.

Die oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea vloei naatloos na 'n houtdek met sitplek en 'n plonspoel. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, 'n oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Aparte opwasarea en waskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n kantoorarea en gratis WiFi. Die sitarea het 'n TV met DStv en buite is daar 'n onderdakbraai-area, 'n groot dek met gemaklike sitplek en 'n plonspoel.

Die verblyf het 'n afstandbeheerde hek en gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • GK27 Waterblom Drive, Riethuiskraal, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK27 Waterblom Drive, Riethuiskraal, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f602668f049da9b006c8152bdf3d232a4a32182fbd9a4084ffcc09d26d96390b6acba2eedf696f3ddaa3b4508128927836f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8) GK27 Waterblom Drive Riethuiskraal 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.310946 21.33325
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang