Successfully reported

Hebron Haven Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Usha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. A very well and relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stunning. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Very pleasant stay in the countryside. A special word of thanks to Sthembiso that assisted us in so many ways from arranging a change in our accommodation to different rooms as per our request, arranging for breakfast parcels for 2 mornings, arranging a late check-out as we had nowhere to go before our flight, service at dinner and breakfast and many more. The friendliness and helpfulness seemed to be no problem for him and he always assisted (even bringing take-away pizzas to our room). Thank you so much - you are a great attribute to this hotel!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Heerlik geslaap en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Hebron Haven Hotel
Dankie Rinda.

Enzlia O
1 nag
4.8
Jul 2025

Gemaklik. Gerieflik. Smaaklik. Baie lekker gebly. Groot koning bed. Gemaklik en gerieflik. Kos smaaklik. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Gerieflik, eenvoudig. Ons het in die stalkamers gebly. Vir 'n enkele nag se oorslaap is dit voldoende. Die kamer is meer funksioneel as esteties. Die koue sementvloere in die winter was ongemaklik, maar die elektriese kombers en warm duvet het gehelp om gerieflik te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Excellent value for money. Very comfortable. Excellent value for money. The beds were very comfortable. I really enjoyed the live music on Friday. Good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Baie lekker gewees. Vriendelike personeel. Kamers is netjies en personeel baie vriendelik. Die kos by die restaurant was heerlik gewees. Ons moes vroeg die oggend weer ry en hulle het vir ons ontbyt pakkies gemaak om saam te vat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna-marie J
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Ons het 'n lekker gesellige kuier gehad, gerieflike kamers met veilige parkering. Ons het lekker gebly, Gavin en die personeel was baie vriendelik en het besondere diens gelewer. My ma se "picky" eetgewoontes was met 'n "smile" geakkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gail Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd028bda955bca16f300c6c8a4d337a43bd8ca434701f2fc4d875e621c7d04db66dc0504063cfdea33db190358b26e8dcdffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 District Road D128 Lions River 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.475769026713 30.12995660305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang