Successfully reported
+29

Hebron Haven Hotel

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hebron Haven Hotel is 'n bekoorlike erfenis-eiendom, met die oorspronklike opstal wat in 1843 gebou is en verblyfkamers wat omstreeks 1923 bygevoeg is. Die eiendom strek tot by die Umgeni-rivier en bied wonderlike uitsigte oor woud en plaasgrond. Die voëllewe is skouspelagtig, met die visarend wat van die rivier af roep en die Knysna Lourie wat kom kyk wat in Howick gebeur.

Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, of beide 'n stort en 'n bad. Gastegeriewe sluit seep, sjampoe, lyfwas en lyfroom in.

'n À la carte-spyskaart is beskikbaar in die kroeg, restaurant en op die stoep, saam met 'n kroeg-spyskaart wat ligter disse bied. Sondagmiddagetes het 'n gebraai, en 'n volledige reeks wyne en spiritualieë is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Usha M
Gesin met tieners
5.0
Amazing. A very well and relaxed stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Maree F
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Dit was fantasties gewees.
Jul 2025
Karin C
5.0
Very pleasant stay in the countryside. A special word of thanks to Sthembiso that assisted us in so many ways from arranging a change i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Rinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Heerlik geslaap en geëet.
Mrt 2025
Enzlia O
4.8
Gemaklik. Gerieflik. Smaaklik. Baie lekker gebly. Groot koning bed. Gemaklik en gerieflik. Kos smaaklik. Wonderlike ervaring.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gail Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hebron Haven Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd028bda955bca16f300c6c8a4d337a43bd8ca434701f2fc4d875e621c7d04db66dc0504063cfdea33db190358b26e8dcdffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 District Road D128 Lions River 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.475769026713 30.12995660305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang