Successfully reported

Heide Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Albert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig het. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Reasonably priced and high quality accommodation. Comfortable, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie vriendelike. Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie vriendelike eienaars. Als wat jy nodig het met 'n baie lekker braai. Stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die diens was perfek in alle opsigte. Goeie waarde vir geld, sentraal geplaas asook 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect. Relaxing and chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Heel lekker. Alles was goed en netjies, geen issues.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melinda
Heide Cottage
Dankie Jacques vir die review. Waardeer.

Miemie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Skoon, netjies, gemaklike bed, goed toegerus en stapafstand van die hawe winkel. Die kothuis is stapafstand van die hawe en alle winkels. Dit was baie skoon en goed toegerus. Die braai area is lekker en daar is 'n skerm wat kan aftrek indien die wind pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek naby die see. Dit is 'n pragtige en netjiese plek om te oornag. Die verwelkoming van die gasheer laat jou dadelik tuis voel. Ons het so lekker gebly. Dit was rustig, stil en die kamer was pragtig. Jy kan die see hoor in die nag. Die kunswerke en versierings wat oral opduik maak die plek uitstaande en interessant. Daar was ook 'n lekker soetigheid om te drink. Die braai area is uit die boeke. Dankie vir die lekker gesels en al julle vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfek in die oortreffende trap! Gerieflik en goed ingerig, perfek geleë om Struisbaai self en die Agulhas omgewing te verken en met die vriendelikste gasvrou en gasheer. Niks was vir die gasvrou en gasheer te veel moeite nie en hulle laat jou onmiddellik tuis voel. Die plek en sy mense sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker rustig en ontspanne. 'n Lekker cosy ontspanningsplek vir 2 en uiters sentraal geleë. Stapafstand van die strand, hawe en supermark. Lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8f5fd500adc663af82a868337b42f1b941c34c7962fafcf12881f64577a3c3d9867d463c5b4d90a1a91919e5171d5f29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang