Successfully reported
+7

Heidi House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Heidi House bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-chalet naby die Kowierivier in Port Alfred.

Benewens die verblyf, kan gaste die binnenshuise swembad en 'n 4-sitplek-sauna teen 'n ekstra koste gebruik. Gaste kan ook 'n jetty gebruik om 'n boot vas te maak en vir visvang.

Die chalet het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in een van die slaapkamers vir 'n ekstra gas. Linne en handdoeke word voorsien.

Die chalet beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n kroeg, kaggel en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n koffiemasjien, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Buite die huis is 'n groot patio met braaigeriewe vir gaste om te geniet. Daar is 'n gholfbaan naby vir die gholfspelers.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

heinz-ulrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heidi House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Mentone Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9654b02bdda9bc5252b58be4ae05c94eb15c3cd1422392322a6285d6f1f442d69b12bd9ca257e0fd4f4b0df0fdeb581da629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 37 Mentone Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.592144 26.871794193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang