Successfully reported
+20

Heights 41 Oubaai Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 136, Oubaai Golf Resort, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Heights 41 Oubaai Gholflandgoed is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Heroldsbaai in die Oubaai Gholfoord Sekuriteitslandgoed. Dit is deel van die Ernie Els-ontwerpte gholfbaan, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide gholf-entoesiaste en klein gesinne.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers is op 2 verskillende vlakke geleë en word geskei deur 'n binneste oop patio-area. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, asook 'n houtkaggel vir koeler dae. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar, saam met 'n omskakelaar in geval van kragonderbrekings.

Gaste het toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai, sitplek buite en betowerende meer-uitsigte. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die landgoed bied staproetes asook 2 restaurante waar jy saam maaltye kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Samantha Y
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and very peaceful. Lovely, neat and clean unit. Good communication at all times from the host. Stunning birdlife fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sharlene L
Gesin met klein kinders
5.0
Blissful. What a lovely unit, peaceful and safe. The unit has everything you need and more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Louis D
Gesin met tieners
5.0
Will definitely be back and book for longer next time! Fantastic 5-star accommodation, beautiful house with everything we needed, nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Marike F
5.0
Gerieflik, modern, en gasvry. Pragtige omgewing. Eenheid is modern en gerieflik. Vriendelike gasvryheid.
Mrt 2025
Gustav C
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende gasvrouens, baie lekker ontspan, dankie. Asemrowende plek, baie veilig en pynlik netjies. Ons het dit baie geniet en die gasvrouens het ui...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • ERF 136, Oubaai Golf Resort, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heights 41 Oubaai Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 136, Oubaai Golf Resort, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd333af204307b1cea49937248c9c06a607f3922c896855cdc00dc4fce4b34afd1e2015820fff2946ba358aea7302573afa7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 ERF 136 Oubaai Golf Resort 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047453392067 22.40908052963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang