Heih Mossie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heihan Hydroponic Farm Beach Road, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Heih Mossie, geleë op 'n klein plaas, bied selfsorgverblyf ideaal vir 'n gesin of groep vriende in George.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n eetkamertafel vir 4 en 'n binnebraai-area. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word ook voorsien.
Buite kan gaste ontspan en die pragtige uitsigte vanaf die gemeubileerde patio geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Gwaing-strand 5.3 km weg geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
LOURENA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Heihan Hydroponic Farm Beach Road, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Heih Mossie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heihan Hydroponic Farm Beach Road, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang