Successfully reported
+23

Heilfontein Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Of Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowat 40 km vanaf die Hemel en Aarde-vallei en Hermanus se middedorp.

Verblyf by Heilfontein Lodge word in 4 slaapkamers gebied wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Elke kamer het 'n dubbelbed of ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as sy eie ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die lodge het 3 kombuise en Kamer 2 en 3 deel 'n kombuis. Verder is daar ook gratis WiFi, binne- en buitebraaigeriewe en 'n volle DStv-pakket. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad en 'n kinderspeelarea met 'n klimraam en swaaie.

Gaste kan die wandelpaaie op die plaas verken, in die dam of riviere swem, of op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang. Daar is grondpaaie is wat na die plaas lei.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Glynis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 20 Of Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heilfontein Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 20 Of Farm 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3dfc659d46204d33e0d8bf6c8a4eab63bcb9ae132ca08670e1238f75a358cc4173869d1fd602de675dfd6cde93ed1d5800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 20 Of Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.367999452194 19.494590604584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang