Heimat Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 261 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë.
Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien. Aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word. Die gastehuis het ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, konferiensegeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nelize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 261 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Heimat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 261 Stateway, Jim Fouchepark, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang