Helderberg Gastehuis
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Mountainside Boulevard, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Helderberg Gastehuis, geanker op die berghange van Gordonsbaai, bied sy besoekers 'n skilderagtige uitsig oor Valsbaai, die stad en berge in 6 kamers. Ons nooi toeriste en sakereisigers om ons gasvryheid teen 'n mededingende prys te kom geniet.
Ons het suites en eenhede vir 'n verskeidenheid behoeftes soos selfsorg vakansieverblyf tot 'n volledige B&B-opsie. Jy kan ons drieslaapkamer-eenheid vir die gesinsvakansie vir 'n week of twee bespreek, of eenvoudig 'n nag in een van ons suites bespreek vir daardie sakereis.
Helderberg Gastehuis is geleë in Suid-Afrika se vernaamste toeristebestemming, die Stad Kaapstad en die Bolandse wynlande. Die gastehuis is naby die Kaapstad Internasionale Lughawe (40 km), die Waterfront, Kaapstad middestad en Tafelberg (55 km).
Die historiese juweel- en wynhoofstad, Stellenbosch, is net 30 km weg. Helderberg Gastehuis word omring deur majestueuse berge, wynplase, strande en hawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nicolaas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 48 Mountainside Boulevard, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Helderberg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Mountainside Boulevard, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang