Helderberg Rusplekkie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Immelman Road, Somerset West, Cape Town, 7130 , Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Helderberg Rusplekkie is 'n tuinkothuis wat op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes geleë is. Die eiendom is ideaal geleë naby 3 bekroonde wynlandgoedere en ander besienswaardighede in die Helderberg-omgewing.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DSTV Premium, asook 'n dubbelbed en 'n eetkamertafel.
Bikini Beach is 17 km weg en Strand Beach is 8 km vanaf Helderberg Rusplekkie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Immelman Road, Somerset West, Cape Town, 7130 , Wes-Kaap
- Gaste dink Helderberg Rusplekkie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Immelman Road, Somerset West, Cape Town, 7130 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang