Successfully reported
+80

Helderbosch Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Helderbosch Selfsorgverblyf is geleë op 'n skilderagtige 6-hektaar eiendom omring deur wingerde aan die voet van die majestueuse Helderberge. Ideaal geleë langs die R44 tussen die bekoorlike dorpies Stellenbosch en Somerset-Wes, bied hierdie rustige toevlugsoord gaste 'n ontspanne en gemaklike verblyf in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Elke selfsorg-eenheid kan tot 5 gaste akkommodeer en beskik oor gemaklike beddens en badkamers met 'n bad en stort of slegs 'n stort.

Die kombuise is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n TV, WiFi, DStv, 'n leefarea, buitebraaigeriewe en veilige parkering.

Gaste is welkom om 'n stap deur die wingerd op die eiendom te neem, 'n piekniek te geniet of 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai onder die eikebome te hou. 'n Heerlike verrassing wag in die aangrensende kamp, waar mak springbokke en Arabiese perde gesien kan word.

Binne 'n radius van 10 km kan gaste wynproeë en fynproewerskos by bekende wynlandgoedere soos Eikendal, Cavalli, Guardian Peak, Hidden Valley, Pink Valley, Alto en vele meer verken en geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helderbosch Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Portion 20, Cordoba Road, R44, 14 km from Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d176413706d963aaa12ad4d437c348820e96bcbb2e32eae29a4a219cffc1bb96993ea3159584f98ebe11ce94e99b8bb1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Helderbosch Portion 20, Cordoba Road, R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028277777778 18.840388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang