Successfully reported
+35

Heldervue Estates

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heldervue Estates, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Heldervue Estates is bo-op die skilderagtige Piket-Bo-Berg-berge in Piketberg geleë en bied twee heerlike selfsorgplaashuise wat as 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir gesinne en vriende dien.

Die Heldervue-huis bied slapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers het dubbelbeddens en die oorblywende 2 het 2 enkelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die 2 ekstra badkamers het storte. Die huis spog met 2 sitareas, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met moderne geriewe. Daar is ook 'n kuierarea met binnebraaigeriewe.

The Stone House bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 5 slaapkamers met dubbelbeddens en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers spog met en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Gaste deel 2 ekstra badkamers met 'n bad en stort. 'n Ruim oopplan-sitarea en 'n aparte eetarea bied genoeg ruimte vir ontspanning en etes, asook 'n volledig toegeruste kombuis wat al die nodige geriewe bied.

Albei huise het groot tuine met privaat swembaddens en braai-areas. Gaste kan visvang by die nabygeleë dam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alan H
5.0
Superb. The Stone House was superb - very comfortable for our large group, with spacious living areas, a great outdoor thatched lapa an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Suzette T
Besigheidsreis
5.0
Ongelooflik. Alles was 5 ster van ontvangs totdat ek weer gery het. Baie vriendelik ontvang en ongelooflik mooi plek.
Jun 2025
Wilna N
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsigte, ruim huis alles was perfek om jou siel te voed. Ons gesin het 'n wonderlike Kersfees by Heldervue Estates geniet. Die huis was perf...
Sien meer
Des 2024
Martie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die eienaar het vorms geplaas waarop ons moontlike verbeterings kon aandui. Ek glo hulle sal omdat hulle nuut in die bedryf is.
Okt 2024
Masibulele V
Saam met vriende
4.8
The owners were absolutely welcoming and very kind. The place is perfect. The place was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elodie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heldervue Estates, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heldervue Estates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heldervue Estates, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d4793fa69df5d2eed7ea7cc2b4027874db9ade25c77ace90ce1e8330186aa71a7b8905800be98f45848124a93612a67f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 Heldervue Estates Piket-Bo-Berg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-16:00 10:00 -32.817999859787 18.720694583625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang