Successfully reported
+15

Helios Place Holiday Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Helios Place Holiday Accommodation is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige woonkompleks in Langebaan. Die eiendom is binne 1 km vanaf Mykonos Casino, die strandmeer en 'n winkelsentrum geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 1 dubbelbed en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n kookplaat. Die oopplan-leefarea lei na 'n vermaaklike binnehof met stoepmeubels en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet met bidet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Venisia M
Saam met lewensmaat
5.0
Was regtig 'n vreugdevolle wegbreek. Baie lekker en rustige verblyf.
Jun 2025
Charlene V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Family leisure times.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Colleen L
Saam met vriende
5.0
Awesome fun in the sun. Thanks to Carmen, we had a wonderful stay. The rooms were all clean and safe. It's within walking distance from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elizabeth G
Saam met vriende
5.0
Is baie veilig en netjies. Ontvangs was goed gereël. Baie lekker. Ja, sentraal om die omgewing te verken.
Aug 2024
Meagan S
Gesin met tieners
4.8
It was nice; even the kids didn't want to go. Astonishing and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helios Place Holiday Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, 12 Helios Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbaaa9c1a931b5f615145b92f01e843b23cb112d7df045f0959e262482a578642277a4a797b67c819def9d191f68dfbb3796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Mykonos Access Road 12 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.049172139709 18.048603636185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang