Successfully reported
+26

Hello Sunshine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hello Sunshine bied oornag- en selfsorgverblyf in West Acres, Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir paartjies, klein gesinne en sakereisigers wat op soek is na 'n basis om Mpumalanga te verken.

Verblyf word gebied in 2 pragtig gemeubileerde ateljee-eenhede wat op dieselfde eiendom geleë is, elk met sy eie privaat ingang en afgesluit van die res van die huis. Hello Sunshine 1 kan tot 3 gaste akkommodeer. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n knus kamertjie wat 2 trappe van die hoofarea af is en dien as 'n ekstra kamer wat met 'n driekwartbed toegerus is. Hello Sunshine 2 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed.

Elke ateljee beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Albei ateljees het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware. Stilstaande water, koffie, tee, melk en beskuitjies word ook voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit plafonwaaiers, gratis WiFi, platskerm-slim-TV's met Netflix, Prime Video, YouTube en Showmax in. Albei die ateljees het hul eie privaat knus groen buite-area met buitemeubels en braaigeriewe. 'n Parkeerplek vir gaste se voertuie agter 'n handbediende hek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
  • Gaste dink Hello Sunshine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb92aee344b39ef2ba5985f7e6401b56f8fb5ccf3bb82bc3c4e5d448487c415380a3685c5f19bb8e6baf26dcc29d10b15aa62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Krige Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.47952 30.94916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang