Successfully reported
+26

Hello Sunshine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hello Sunshine bied oornag- en selfsorgverblyf in West Acres, Mbombela (Nelspruit). Dit is ideaal vir paartjies, klein gesinne en sakereisigers wat op soek is na 'n basis om Mpumalanga te verken.

Gaste kan tussen 2 pragtig gemeubileerde ateljee-eenhede wat op dieselfde eiendom geleë is, kies. Elkeen het 'n privaat ingang en is van die res van die huis afgesluit. Hello Sunshine 1 bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-leefarea het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n knus kamer wat deur 2 trappies vanaf die hoofarea bereik kan word en as 'n ekstra kamer dien, dit het 'n driekwartbed. Hello Sunshine 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed.

Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Elkeen het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Water, koffie, tee, melk en beskuitjies word ook voorsien.

Ander geriewe wat in elkeen van die kamers is sluit 'n plafonwaaier, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met Netflix, Prime Video, YouTube en Showmax in. Albei die ateljee-eenhede het 'n privaat en knus buite-area met buitemeubels en braaigeriewe. 'n Parkeerplek agter 'n hek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rolandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
  • Gaste dink Hello Sunshine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Krige Street, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb92aee344b39ef2ba5985f7e6401b56f8fb5ccf3bb82bc3c4e5d448487c415380a3685c5f19bb8e6baf26dcc29d10b15aa62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Krige Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.47952 30.94916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang