Successfully reported
+20

Hemel op Aarde Villa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hemel op Aarde is 'n oase van vrede op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Hier kan jy die rustigheid van die Weskus met sy pragtige sonsondergange ervaar en die skatte van die Weskus in die omgewing ontdek.

Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders. Die eenheid beskik oor 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en sitkamer met ingeboude braai en 'n leefarea met 'n TV met DStv en DVD-speler. Die stoep en balkonnetjies op die boonste vloer bied 'n mooi uitsig oor die see en daar is 'n Weber-braai buite om gedurende die warm someraande te braai.

Die kombuis en opwaskamer is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Drie van die kamers het hul eie TV's met DStv. Twee van die kamers het ekstra DVD-spelers. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir gaste se gebruik en selfs 'n kanoe vir avontuurlustige persone. WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Susan E
5.0
The name says it all - Hemel op Aarde. The house was well suited to our needs with an en-suite for each bedroom. The separate lounge an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jeani C
5.0
Ongelooflik! Ons kom weer terug. Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die kamers is ruim en met elke kamer wat sy eie badkamer het, net meer perfek....
Sien meer
Jun 2025
Niel T
Gesin met klein kinders
5.0
A perfect family retreat at Hemel op Aarde, Dwarskersbos. A perfect family retreat at Hemel op Aarde, Dwarskersbos. Just returned from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
John S
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend, onvergeetlik beste ligging in die wêreld. Ek het my verblyf baie geniet! Die kamers was gemaklik, die personeel vriendelik en die ligging ...
Sien meer
Sep 2024
Annemarie B
5.0
Perfekte verblyf vir groep om saam te kuier by die see. Lekker swemstrand. Heerlik, hemel op aarde.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel op Aarde Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NjZiYWIwLWVkY2QtNDUzYS1iZjU4LTRkZGZkYTI1ZTI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang