Successfully reported

Hemelsbreed Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lafenis vir die siel. Hemelsbreed is 'hemelsmooi'. Witpeer kothuis is goed toegerus - omring met 'n pragtige tuin en die mooiste uitsig. Blomme in die huis, melk, vrugte en koekies in die kombuis laat mens dadelik welkom en tuis voel. Wat 'n besondere uitspanplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Elize, dankie vir jou positiewe review! Baie bly dat julle dit geniet het by ons. xx

Victoria G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing stay! Very relaxing. Had everything we needed and more. This is one of the best places I have stayed. The house is beautiful, in a spectacular location and has a lovely garden. The small touches were everywhere, even a cricket set. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
So happy to hear you enjoyed your stay! Appreciate your review.

Deidre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sielerus en vrede. Ons sal Hemelsbreed definitief weer besoek. Wonderlike langnaweek in die mooiste, rustigste omgewing, tussen die asemrowende Riviersonderendberge. Vars blomme in die huis, komplimentêre beskuit en vars vrugte, en vars melk in die yskas. Estelle is 'n uitstekende gasvrou en het ons goeie raad gegee oor wat om te sien in die Greyton-omgewing. Die cottage is pragtig gerestoureer, met klein details wat getuig van goeie smaak. Die koningsgrootte bed was besonder gemaklik, en daar was meer as genoeg hout vir die stofie wat ons knus gehou het in die koue. Die bad wat verander is in 'n gemaklike bank op die stoep is 'n heerlike plek om 'n uiltjie te knip in die laatmiddag-winterson. In die somer behoort die braaiplek op die patio 'n heerlike area te wees om te kuier. Die kombuis is goed toegerus en het alles wat mens moontlik kan nodig kry vir 'n paar dae se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Deidre, dis gaste soos julle wat dit so lekker maak om ons spasie te deel! Baie dankie vir jou positiewe kommentare. Xx

Jana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wegbreek na Greyton. Wat 'n pragtige plek! In die natuur, stil, heerlik vir troeteldiere. Estelle is so vriendelik en hulpvaardig, ek sal dit 100% aanbeveel. Greyton is troeteldier-vriendelik, ons hond kon orals saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Dankie vir jou gawe kommentaar! Dit word baie waardeer. Xx

Danelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker winter naweek wegbreek. Mooiste Greyton en perfek vir naweek wegbreek. Oulike huisie op 'n plaas met vryheid en veiligheid om rond te stap. Al was dit baie koud, het ons warm geslaap en die huisie goed ingerig met 'n kaggel en warm beddens. Estelle is 'n goeie gasheer en ons kon ook ons Golden Retriever saamnooi. Dankie vir die gasvryheid, ons geniet Greyton en maak weer 'n draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Danelle, dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te ontvang. Baie dankie vir jou review: dit word waardeer!

Heidi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Hemels! Die fantastiese uitsig; die warm kaggel; al die puik geriewe; die omgee diens. Ons het vir seker bederf gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Heidi, jou positiewe woorde is so lekker om te hoor. Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Stanley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Totally unforgettable experience. We enjoyed the tranquil farm experience with breathtaking scenery. Will definitely return and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
So happy to know you enjoyed your stay with us. Thanks for your positive review!

Mark F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

A wonderful stay. Wonderful cottage, very comfortable with everything you need, lovely farm and surroundings. Estelle is a brilliant host, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Mark, your kind words mean so much to us: thanks for doing this review! It is appreciated.

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wegbreek. Die verblyf, ligging en gasvryheid van Estelle was uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Michelle, dankie dat jy moeite gedoen het om 'n review vir ons te doen. Baie bly dat die akkommodasie aan jul standaard voldoen het, kom kuier gerus weer. x

Richa W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Hemels! Ons naweek by Hemelsbreed was uit die boonste rakke! Die cottage is sorgsaam ingerig met alles wat jy mag nodig hê, dit was netjies, die plaas is ongelooflik mooi, en die mense is vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Hemelsbreed Farm
Dankie vir jou mooi review. Dis lekker om te weet jy het jou naweek by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenkloof Farm, Portion 10, Route 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMTUzYjg3LTJmNTEtNGZhZS1hMGYwLWVhMzUwZmMxM2ZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 Elsenkloof Farm, Portion 10 Route 406 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075079969623 19.685900462635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang