Successfully reported
+59

Hemelsbreed Farm

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenkloof Farm, Portion 10, Route 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemelsbreed Farm bied selfsorgkothuise in Greyton, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Greyton Natuurreservaat, Greyton Saturday Morning Market en Von Geusau's Belgian - Style Chocolates. Die plaas is die perfekte wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Die eenhede is Wildevy-plaashuis, Witpeer-kothuis en Olienhout-kothuis. Elke kothuis het 'n privaat ingang, aparte slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort of bad of albei, 'n goed toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in, en gaste kan die plaas te voet verken. Troeteldiere wat goed gemanierd is, is welkom indien dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide staptogte en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elise V
Saam met lewensmaat
5.0
Lafenis vir die siel. Hemelsbreed is 'hemelsmooi'. Witpeer kothuis is goed toegerus - omring met 'n pragtige tuin en die mooiste uitsig. Blomme in die...
Sien meer
Sep 2025
Victoria G
Saam met vriende
5.0
Amazing stay! Very relaxing. Had everything we needed and more. This is one of the best places I have stayed. The house is beautiful, i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Deidre L
Saam met lewensmaat
5.0
Sielerus en vrede. Ons sal Hemelsbreed definitief weer besoek. Wonderlike langnaweek in die mooiste, rustigste omgewing, tussen die asemrowende Rivier...
Sien meer
Aug 2025
Jana V
Gesin met tieners
5.0
Wegbreek na Greyton. Wat 'n pragtige plek! In die natuur, stil, heerlik vir troeteldiere. Estelle is so vriendelik en hulpvaardig, ek sal dit 100% aan...
Sien meer
Jul 2025
Danelle S
Gesin met tieners
5.0
Lekker winter naweek wegbreek. Mooiste Greyton en perfek vir naweek wegbreek. Oulike huisie op 'n plaas met vryheid en veiligheid om rond te stap. Al ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elsenkloof Farm, Portion 10, Route 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemelsbreed Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsenkloof Farm, Portion 10, Route 406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMTUzYjg3LTJmNTEtNGZhZS1hMGYwLWVhMzUwZmMxM2ZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 Elsenkloof Farm, Portion 10 Route 406 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075079969623 19.685900462635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang