Hemelstoep
Beskrywing
Hemelstoep bied 'n uitsig oor die omliggende fynbos en die Atlantiese Oseaan in die verte. Dit het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en braaigeriewe. Daar is ook WiFi en 'n TV in die woonstel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Terme en voorwaardes kan van toepassing wees op alle spesiale aanbiedinge.
'n Skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien Hemelstoep Woonstelgaste eksklusiewe gebruik van die swembadarea tydens hul verblyf wil hê, kan hulle dit met graagte aanvra teen 'n addisionele koste per nag. Dit is slegs vir gaste wat die woonstel bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hemelstoep Apartment bied verblyf aan 4 gaste met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die eerste slaapkamer, en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en 'n buitebraai in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Terme en voorwaardes kan van toepassing wees op alle spesiale aanbiedinge.
'n Skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien Hemelstoep Woonstelgaste eksklusiewe gebruik van die swembadarea tydens hul verblyf wil hê, kan hulle dit met graagte aanvra teen 'n addisionele koste per nag. Dit is slegs vir gaste wat die woonstel bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang