Successfully reported

Henbase Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Foutloos en vir hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Baie dankie dat julle kom kuier het. Waardeer terugvoering en ondersteuning. Sien weer binnekort.

Hannatjie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het in een van die kamers oorgeslaap, en dit was baie mooi, netjies en skoon. Ons het dit weereens baie geniet by Henbase Lodge. Die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam. Henbase is een van die mooiste en netjiesste plekke waar ons nog gekamp het. Ons het hierdie keer in een van hul kamers gebly en sal dit beslis weer doen, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Baie dankie vir terugvoering. Waardeer ondersteuning en sien uit om julle weer hier te ontvang.

Karien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles was perfek, niks té veel, niks té min. Dit bly net 'n absolute juweel van 'n plek daar tussen nowhere en nêrens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahmood B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome. The stay was very nice. The lady in charge of the camp was so friendly and helpful. My 5-star review was because of her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Good afternoon, thank you for your review. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon. Kind regards

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Saam net familie. Baie lekker, skoon en nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Goeie middag, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om u gou weer te sien. Vriendelike groete.

Sharon K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uitstekend. Was baie lekker en vriendelike mense! Ek sou net vlieë goed ophang tussen bome, dit was net te erg! Verder het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hoogs aanbeveel. Fantastiese naweek by 'n goedversorgde oord. Die Executive Chalet is pragtig en die jacuzzi 'n welkome rusplek. Die ontbyt was heerlik. Ons het lekker vis gevang in die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Goeie dag Mev. Mc Donald. Dankie vir julle ondersteuning en vir julle mooi terugvoering van die Lodge. Hoop om julle gou weer hier te sien.

Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Baie netjiese oord. Alles werk soos dit moet. Geen verrassings. Mooi omgewing. Baie te doen by die lodge vir groot en klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlike kuier & ontspan saam met gesin. Ons het heerlik in die tenthuis gebly. Jammer daar is nie meer van dit nie. Die tenthuise is bekostigbaar en baie gerieflik met 'n badkamer en kombuis. Die ekstra glyplanke in die swembad is 'n lekker bonus en almal geniet dit in die verhitte swembad. Die diere is 'n interessante byvoeging en dit is lekker om na hulle te kyk. Henbase is baie netjies. Ek hou van die skoon kleedkamers en netjiese kort gesnyde gras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Heerlik en skoon. Die kampeerplekke is ruim en die amblusiegeriewe is skoon. Die restaurant se kos is heerlik! Ons sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanine
Henbase Lodge
Middag Twanette Dankie vir die boodskap. Dit word opreg waardeer. Bly julle het dit geniet by ons. Groete Jeanine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 397 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henbase Lodge, Vaalkop farm portion 3, Morgenzon, 2315, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c48d0417a158b187469af8925988de2f99615e43cfbdf04504a1b48259675a65ec2508898103b524fca561e27a40a614ec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Henbase Lodge Vaalkop farm portion 3 2315 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.87135459603 29.650065989687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang