Henties Bay Haven
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Henties Bay Haven is 'n selfsorghuis met see-uitsigte op die duine van Hentiesbaai in Namibië. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ruimte waar hulle in 'n gemaklike omgewing kan ontspan.
Dié huis het slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders in 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met koningingrootte-beddens, maar die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel. Die sitkamer het deure wat na 'n onderdakstoep oopmaak wat met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang