Successfully reported

Henties Oases

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wouter S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrine N
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Uit die boeke verblyf beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Julle is altyd welkom terug. Baie dankie.

Chris A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker groot enkel garage en braaiplek was 'n groot aanwins. Ons het baie lekker gebly en Hetta is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Baie dankie. Julle was net sulke lekker vriendelike gaste.

Gert G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Alles was bloot rég en lekker! Skoon en netjies, niks het gekort nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Goed en veilig. Ja, gerieflik en veilig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Great stay - great hosts. It was amazing and extremely relaxing. Thank you, Des and Hetta. Absolutely no issues - see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Thank you. You are also always welcome back.

Margrit D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Lekker. Heerlik privaat en voldoen aan alle basiese behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Baie dankie. Julle altyd welkom. Kom gerus weer.

Elna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Veilige, baie gerielike "home away from home"! Beslis 'n oase met al die geriewe nodig vir 3 nagte so in die middel van ons Namibiese toer! Eienaars bobaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Baie dankie. Julle ook fantastiese toeriste.

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Alles wat jy wil hê in akkommodasie was beskikbaar. Definitief 'n ideale plek teen bekostigbare tariewe om gemaklik te gaan vakansie hou. Lugversorger in hoofslaapkamer en sitkamer tot DStv-volpakket vir ontspanning, asook 'n goed toegeruste huis wat alles bied wat jy gaan nodig hê. Skoon en veilig. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Lawrence M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Visvang-vakansie saam met vriende. Verblyf het al die geriewe wat jy tuis sal he. Hetta-hulle het uit hul pad gegaan om ons tyd daar so gerieflik as moontlik te maak. Sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hetta
Henties Oases
Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Henties groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1264 Nossob Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gzBtBVHTqpze6IP6ph3ul3dDV4zarLQyFT0ZCVB1bJDVYSplO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 1264 Nossob Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.124181674175 14.287264636985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang