Successfully reported
+63

Henties Oases

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1264 Nossob Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Henties Oases is in Hentiesbaai, Erongo, geleë en bied gehalte, gesinsverblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 2 slaapkamers en slaapplek vir 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Beddegoed word vir gaste se gerief voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n watersuiweraar in die kombuis sowel as 'n toplaaier-wasmasjien.

Die leefarea met lugversorging het 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Die eenheid loop uit op 'n onderdakstoep met lieflike braaigeriewe en buitemeubels.

Elke eenheid het 'n grasperk vir kinders en troeteldiere om te speel, en gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die eiendom word omring deur 'n 2 meter hoë, geëlektrifiseerde muur vir ekstra sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1264 Nossob Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Henties Oases het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1264 Nossob Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4gzBtBVHTqpze6IP6ph3ul3dDV4zarLQyFT0ZCVB1bJDVYSplO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 1264 Nossob Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.124181674175 14.287264636985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang