Successfully reported

Hephzibah

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, gerieflike, rustige. Baie vriendelike gasvrye gasvrou en 'n pragtige hond. Netjiese, gerieflike, rustige en uiters skoon plekkie met alles wat ons nodig sou kon vra en teen die regte prys. Ons was voorsien van 'n verrassinkie, koffie, tee, beskuit en melk asook 'n oulike badkamermiddels. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ds Guy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voldoende oornaggerief. Vriendelike ontvangs. Netjies en gerieflik. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, netjies, vriendelike gasvrou. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ligging, bekostigbaar, netjies, gerieflik. Puik netjiese gerieflike kamers met alles in wat nodig is vir die regte prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflike en ontspanning. Baie lieflike tyd gehad daar en die gasvryheid is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gebly. Baie lekker plek en vriendelike mense. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Rustig. Lekker gebly (kussings net te styf).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emmilene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker. Vriendelike gasvrou. Spasie is knap soos geadverteer, maar het gemaklik aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

René Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce42e4d3bcdab3a9a0f0f7e5653af4668b13179f04de22d2010c75c9642ed13cc383ccee91823dee9606e80c5f83cc5d174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 38 Seeperdjie Avenue Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.066854832805 22.186967238973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang