Hephzibah
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hephzibah is 'n gesellige toevlugsoord in die hartjie van Tergniet en bied 3 privaat en gerieflike oopplan-kamers wat ideaal is vir alleenreisigers of paartjies wat 'n rustige kuswegbreek soek.
Die kamers is ontwerp om elk tot 2 gaste te akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf verseker. Vir ekstra gerief is WiFi oral in die eiendom beskikbaar.
Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan ontspan in die buite-area, wat ingerig is met sitplek en toegerus is met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir gemoedsrus.
Hephzibah is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë strande en besienswaardighede. Gaste kan die bekoorlike dorpe Mosselbaai en Hartenbos verken, wat albei lewendige doendinge en skilderagtige ervarings bied. Of jy nou by die see ontspan of uitstap, Hephzibah is 'n ideale keuse vir 'n rustige kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
René Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Hephzibah het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Seeperdjie Avenue, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang