Successfully reported

Herb Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sylvia F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

N heerlike gerieflike suite naby alles in Menlyn. Baie geniet en sal weer besoek. Pragtige skoon private suite met alles wat jy nodig het. Lekker groot bad en heerlike bed en die ligging was perfek. Alle kommunikasie was baie goed met die gasheer. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilig, stil, gerieflik. Dis die tweede keer dat ons hier bly. Perfekte ligging naby winkels en belangrikste roetes maar steeds stil en veilig. Sonnig, ruim, met alles wat nodig is. Die "hot tub" 'n heerlike verrassing na die lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 593
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 593
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 593
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA470c08d9c8bf119389c8578c88df19ef507ee99edf537778e0e9a2d09467293933181718f61752b380011b22cf644a881663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 306 Herb Avenue Newlands 0049 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.796045653766 28.272269038623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang