Herb Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Herb Cottage is 'n ligte en ruim selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die voorstad van Nuweland, Pretoria en is ideaal vir sakereisigers of vir ontspanningsdoeleindes.
Hierdie stylvolle eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamerarea wat met 'n koningingrootte-bed toegerus is met gehaltelinne. 'n Ovaalbad, reënstort, wasbak, badhanddoeke en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Van die slaapkamer af lei 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n TV, 'n lessenaar en gratis WiFi.
Deur die skuifdeure is 'n privaat binnehof met buitesitplek en 'n Weber-braai. Die ligging van Herb Cottage is ongeveer 1 km vanaf Menlyn Winkelsentrum en bied toegang tot die omliggende sakekern en die N1-hoofweg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Gaste dink Herb Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang