Herb Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Vanaf R1 593 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Herb Cottage is 'n helder, ruim selfsorgwoonstelletjie in Newlands, Pretoria en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Dié stylvolle eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne oorgetrek is. Daar is 'n ovaalbad, 'n reënstort, wasbak, badhanddoeke en 'n toilet in die en suite-badkamer.
Die slaaparea lei na die kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n wasmasjien tot gaste se beskikking. Die woonstel het 'n TV, lessenaar en gratis WiFi.
Skuifdeure lei na 'n privaat binnehof met buitesitplek en 'n Weber-braai. Die eenheid is net 1 km van die Menlyn Shopping Centre af en bied ook maklike toegang tot die sakedistrik en die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
- Gaste dink Herb Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 306 Herb Avenue, Newlands, Pretoria, 0049, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang