Successfully reported
+27

Herberg-Klein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Krom Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Herberg-Klein is in Clarens en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf beskik oor 2 eenhede. Die Tuinkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en die nodige eet- en kookgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n kaggel. Daar is gratis WiFi.

Die Rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en gemakstoele. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, ketel, toonbank en stoele toegerus.

Hierdie eenhede kan afsonderlik of gesamentlik bespreek word en het elkeen hul eie ingange.

Op die stoep is 'n tafel en stoele, en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Paul W
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful. Friendly, welcoming hosts and your own garage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute plesier en gemak met 'n pragtige groot buite-area. Dit was 'n absolute plesier om hier aan te klop! Die rondaweltjie voel soos 'n stappie 30 ...
Sien meer
Sep 2025
Istelle M
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly vir 'n troue. Ja, baie lekker, dankie.
Jun 2025
Lourens S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename, bekostigbare verblyf in een van die juwele van Suid-Afrika. Baie aangename, bekostigbare verblyf in een van die juwele van Suid-Afrika...
Sien meer
Mei 2025
Sanette W
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike gasvryheid en warmte in 'n skattige rondawel met meer as genoeg vir 'n. Absolute juweel met alles wat nodig is vir 'n wegbreek in 'n prentjie...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dons Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Krom Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Herberg-Klein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Krom Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d459fa15312b399366c7d58b6ac89c3dd6a444345c74a137f7c73ace7da35f663eaa856405bbcf6b44cedc8e02dd7f18e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 11 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518072322622 28.422497241803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang