Successfully reported
+234

Heri Guesthouse

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie akkommodasie bied wonderlike uitsigte oor die top van die berg vir gaste om te geniet. Geriewe by die gastehuis sluit 'n konferensiekamer, swembad, braai-area en 'n raadsaal in.

Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die slaapkamers is ingerig met óf dubbel- óf koningingrootte-beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die slaapkamers het 'n kas, 'n platskerm-TV en 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die tuin, swembad, buitebraai-area, konferensiekamer, gemeenskaplike kombuis en kantoorarea. Heri Guesthouse is in die suide van Johannesburg geleë, naby die N1 en minder as 20 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Bitota Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng
  • Gaste dink Heri Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Basroyd Drive, Bassonia, Johannesburg, 0299, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e43ab4f0e93106a6d74afa0be36fd2d8df5faa681f72290198142933833b6cfb77a8644426cd66064e72c087530389d0e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 4 Basroyd Drive Bassonia 0299 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.27378 28.05043
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang