Hermanus Beach Club 271 Westcliff
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Church Street, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hermanus Beach Club 271 Westcliff is 'n eenheid op die grondvloer wat in die sekuriteitskompleks van Hermanus Beach Club geleë is. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Dit is net 3 km vanaf sentraal Hermanus.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n buite-eetstel en draagbare braai het. Die patio kyk uit oor die ruim gemeenskaplike tuin met 'n pragtige see-uitsig.
Hermanus Beach Club bied geriewe soos swembaddens, minigholfbane, tennisbane, muurbalbane, 'n speelarea vir kinders, wassery, winkel en 'n kroeg met DStv.
Die kompleks is langs die nuwe hawe met baie winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Church Street, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Beach Club 271 Westcliff het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Church Street, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang