Hermanuspietersfontein Cottages
Beskrywing
Swartskaap is 'n losstaande kothuis met 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe, asook buitestortgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gedurende Desember en langnaweke aanvaar ons geen verblyf van 1 nag nie.
Geen troeteldiere word by hierdie instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.
Daar is slegs Vodacom en Cell C selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid het 3 slaapkamers, 'n solderslaaparea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het net 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer en solderarea het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die tweede badkamer, asook 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n Jetmaster-kaggel. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe, asook 'n skadustoep met 'n mooi uitsig oor die wynplaas en die natuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gedurende Desember en langnaweke aanvaar ons geen verblyf van 1 nag nie.
Geen troeteldiere word by hierdie instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.
Daar is slegs Vodacom en Cell C selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kleinboet is 'n losstaande kothuis met 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n volwassenes of 2 kinders onder die ouderdom van 12 op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gedurende Desember en langnaweke aanvaar ons geen verblyf van 1 nag nie.
Geen troeteldiere word by hierdie instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.
Daar is slegs Vodacom en Cell C selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bloos is 'n losstaande kothuis met 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is geriewe soos 'n yskassie, 'n muurprop en elektriese en olielampe vir lig. Die eenheid het binne- en buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n volwassenes of 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gedurende Desember en langnaweke aanvaar ons geen verblyf van 1 nag nie.
Geen troeteldiere word by hierdie instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.
Daar is slegs Vodacom en Cell C selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Posmeester is 'n bekoorlike, selfversorgende kothuis met 3 slaapkamers, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek. Die eerste twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het – perfek vir kinders of ekstra gaste. Vars beddegoed en handdoeke word voorsien vir die duur van u verblyf. Die kothuis bied 2 badkamers, een met 'n bad en 2 aparte toilette vir ekstra gerief. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n vrieskas, wat voorsiening maak vir basiese selfsorgbehoeftes. Bykomende geriewe sluit in 'n kragpunt en beligting wat deur olielampe voorsien word, wat 'n rustieke en afgeleë sjarme bied. Gaste kan beide binne- en buitebraaigeriewe geniet, wat dit 'n wonderlike plek maak om te sosialiseer en die natuurlike omgewing te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gedurende Desember en langnaweke aanvaar ons geen verblyf van 1 nag nie.
Geen troeteldiere word by hierdie instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.
Daar is slegs Vodacom en Cell C selfoonontvangs op die plaas.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang