Successfully reported
+64

Hermanuspietersfontein Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanuspietersfontein Cottages bied gerieflike verblyf op 'n plaas wat 20 km oos van Stanford geleë is. Die rustige omgewing bied uitsigte oor die berge, fynbos en pragtig versorgde wingerde.

Verblyf beskik oor 5 selfsorgkothuise. Elke kothuis is toegerus met linne, eetgerei, kookgerei, toiletpapier, asook vuurmaakhout vir beide die binne- en buitebraaigeriewe.

Neem asseblief kennis dat die eenhede nie 'n TV- of MTN-selfoonsein het nie, maar Vodacom en Cell C-selfoonsein is wel beskikbaar. Alle eenhede is toegerus met elektrisiteit en het toegang tot WiFi.

Gaste kan doendinge soos stap, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk geniet. Klein River Cheese and Dairy is 25 minute weg, en Beloftebos Wedding Venue is net 17 minute weg. Ander doendinge in die omliggende area sluit forel- en vlieghengel, African Queen River Cruises, haaigrotduik en walviskyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dirk C
Saam met vriende
5.0
Oorslaap op pad huis toe. Heerlike plaaskuier! Mooi stil omgewing en pragtige natuur. Gawe gasvrou. Genoeg wingerdhout vir die onverwagte koue. As jy ...
Sien meer
Okt 2025
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, stil en rustig. Baie lekker gebly. Was opgegradeer na die Posmeester huis. Pragtige plek met mooi uitsig en heerlike binnebraai. En jy ka...
Sien meer
Sep 2025
Alice G
Saam met lewensmaat
5.0
Little peace of heaven. Wonderful getaway to relax and recharge your batteries! Beautiful views! Friendly host, generous with firewood,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Melané S
Saam met vriende
5.0
Friendly people. Very nice on the farm next to the sheep field.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Arnold S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf op 'n werkende plaas. Hermanuspietersfontein is 'n storieryke plek. En die storie is op verskillende maniere 'gebottel' in elkeen van...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanuspietersfontein Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976b3fc3618662d2f0e1bd8140ed11c4197a3f08d0796e95a98ba83c88274135f741fd2d9d1526899920f0c15eab511ec5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 Hermanuspietersfontein Cottages Sondagskloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.460807247585 19.656885291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang