Successfully reported
+112

Hermitage Huisies

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hermitage Huisies skuil in die skilderagtige Hermitage-vallei, net 2 km buite Swellendam, langs pragtige bessieplase en aan die voet van die Langeberge. Die verblyf wat aangebied word, bestaan uit selfsorgkothuise in plaasstyl.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is om tot 15 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, WiFi, binne-kaggels, buitebraaigeriewe, volledig toegeruste kombuise en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, borrelbaddens, veilige parkeerplek en troeteldiere indien gereël in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, voëlkyk en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Taryn R
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend. Absolutely loved our stay. Would definitely return. The owner was very kind and checked in to ensure we were happy. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marco R
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en mooi! Baie lekker gewees, rustig en vriendelike diere!
Okt 2025
Jan H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Pragtige plekkie met mooi natuurskoon. Huisie is goed ingerig.
Sep 2025
Mart-mari W
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Baie lekker, hot tub was lekker.
Sep 2025
Marietjie T
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon beddegoed, lekker matras. Heerlik gebly, dankie. Heerlik geslaap. Oulike plekkie. Het aan al ons behoeftes voldoen.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermitage Huisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage South Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a8a368dcd31401a97644245cb7ecc46dc11acc648dcb6783720a64681fc99850f6c081cc6416e842b8b94ab81bcbf75e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 Hermitage South Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.020206249018 20.423021881038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang