Hermitage Vista
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hermitage Vista is 'n grasdak-selfsorghuis wat aan die voet van die Langeberg in die pragtige dorpie Swellemdam geleë is en is ideaal vir natuurliefhebbers.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot stoep met 'n hangmat en braaigeriewe buite die skuifdeur. Swellemdam se munisipale damme is stapafstand vanaf die huis en gaste kan die bergfietsroetes vanaf die voordeur aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermitage Vista het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang