Successfully reported
+21

Herold's Bay Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 997 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Herold's Bay Views is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Herold's Bay. Dit is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp in die Tuinroete.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat wat slegs vir kinders geskik is. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met see-uitsigte, braaigeriewe en 'n klein tuinarea geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 1.8 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Oubaai Gholflandgoed, Map of Africa, Redberry Farm en naburige dorpe soos George, Glentana en Victoriabaai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 127 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 997
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 997
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 997
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Slaapplek Street, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4671c7b18a943c7e4da350610f1739ef18840082a3dc6f638b9273f3196959098fafb718ba54fc65ee9cb465344b47135a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 997 per nag (plek vir 8) 127 Slaapplek Street Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0498409 22.3991777
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang