Herolds Haven
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Herolds Haven is 'n bekoorlike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand in George bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers het 'n toilet, wasbak, 'n bad en stort of net 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die privaat stoep met sitpek, 'n ingeboude braai en swembad.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Dutton's Cove Restaurant, Oubaai Gholfbaan en George Lughawe is naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Slaaplek Steet, George, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang