Heron's Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Heron's Haven is 'n pragtig gerestoureerde kothuis wat uit die laat 1800's dateer en spog met geelhoutbalke en 'n hoë plafon. Dit is op die vleiland in die skilderagtige dorpie Wakkerstroom geleë en hierdie bekoorlike huis bied rustige verblyf wat deur die natuur en asemrowende uitsigte oor die vleiland en op die berge in die verte omring word.
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die rustieke leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, stoof, oond, broodrooster, koffiemasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n gesellige hoekie voor 'n koolstoof.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
RONETTE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Heron's Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang