Successfully reported

Heron's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Stunning view and comfortable stay. We had an amazing stay at Herons View. The flatlet has everything you will need, including comfortable beds and a very accommodating host. We will definitely be back next year. The views were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Heron's View
Thanks for your kind words. We would love to host you again - you were fabulous guests!

Erica H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rus vir die siel. Vriendelike verwelkoming. Pragtige uitsig, gemaklik en ruim genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lovely view and the unit was exceptionally well kitted out. We had a great stay! Lovely view and the unit was exceptionally well kitted out. We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asheeqa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

I do recommend to anyone looking to stay at a comfortable and relaxed getaway. Place was perfect, very clean, had everything we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Knysna is 'n pragtige dorp! Ek sou nie die verblyf aanbeveel vir 'n familie met kinders onder 16 nie. My kinders het vas gedruk gevoel omdat ons nie wou hê hulle moet raas nie, aangesien die buurt so stil was en die eienaars reg bo ons gebly het. Daar was op die webtuiste gesê geen rook/vaping in die huis nie, wat ons verstaan het. Maar toe ons daar kom, was ons ook nie toegelaat om buite te rook/vape nie. Ek sou voorstel dat dit as "no smoking on property" soos in die huis aangedui word op die webtuiste. Ons wou graag die uitsig geniet, maar ongelukkig het ons ongemaklik gevoel met ons kinders wat buite wil speel. So het ons letterlik net daar geslaap, wat 'n jammerte was aangesien ons duurder betaal het as vir al ons ander verblyfplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Heron's View
Hi, I'm sorry that you didn't enjoy your stay. What a shame that you chose a listing described as 'tranquil' and then didn't appreciate the quiet. We host many families and often welcome return visitors, some with children even younger than your own. Heron's View has many attractions, including the spacious garden and scenic patio. I'm sorry that the need to smoke and vape prevented you from enjoying this. Wishing you happy future holidays.

Gerriline F
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sal beslis weer by Heron's View bespreek. Netjiese plek in 'n veilige area. Daar is 'n mooi uitsig vanaf die stoep oor Knysna en die plek is goed toegerus met alles wat mens moontlik nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beautiful, quiet surroundings. Accommodation is neat and tidy. Will definitely go back for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjies, skoon en goed toegerus. Die huis is is baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie lekker firepit buite met besonderlike uitsig. Die eienaars was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Sep 2023

Privaat en stil, veilig en goed toegerus. Eenheid is besonder ruim teenoor die normaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Ridgewood Close, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8634d0ace0361c03028c0783050f85b3913a5981562673f6cd538f7b5184d85842c1cf58f5aec0abdc51909102c5ade3066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 19 Ridgewood Close Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062171863115 23.027026162384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang