Successfully reported
+22

Herrwood's Luxurious Relaxation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    1 volwassene, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Herrwood Drive, Prestondale, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Herrwood's Luxurious Relaxation is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Prestondale, Umhlanga. Die woonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na die tuin. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinders ouer as 12 jaar sal die klimraam geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die woonstel is gerieflik naby winkelsentrums en restaurante geleë. Gaste kan ook op die strand gaan ontspan, want die naaste strand is net 2 km ver, wat dit 'n ideale bestemming vir 'n salige strandwegbreek maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 18 Herrwood Drive, Prestondale, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    1 volwassene, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Herrwood Drive, Prestondale, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1828e1717a109a5820a0f9a87751b82594dcfc8bb803e8155725ad536f294cec1c978ca407fc2c0c732a0e1b8a7d7528f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 1 mens 18 Herrwood Drive Prestondale 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.7183758 31.0780819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang