Successfully reported
+86

Het Slot Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Het Slot Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas naby Steenbokpan. Die lodge is ideaal vir gaste wat na of vanaf Botswana reis, of bloot op soek is na 'n rustige wegbreek in die bosveld.

Verblyf word in 8 en suite-slaapkamers gebied, elk met lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is en gaste kan in die gemeenskaplike leefareas ontspan. Daar is braaigeriewe en etenstafels in albei van die 2 lapas. Veilige parkeerplek is vir voertuie en sleepwaens beskikbaar.

Die lodge het 'n pragtige swembad en ander aktiwiteite sluit wildritte, voël- en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Het Slot Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf298a0709dacf595925531e964ab4e2e960297dc3f45cc5a8c93b87af94ce08aa21be9ea2febba42f2ff87233bc8f89a2f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Het Slot Boerdery Plaas Leliefontein & Zandheuwel 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.809424 27.358475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang