Successfully reported

Hezekiah Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ben R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles is daar lekker gebraai, rugby gekyk en 'n lekker atmosfeer. Baie mooi plekkie, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beeldskoon, stil en rustig. Baie, baie mooi, natuur skoon, rustig in die bos. Sal beslis weer inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig in die natuur. Die uitsig van die stone cottage was asemrowend en baie rustig daar. Die plekkie self was netjies en skoon. Sal weer by Hezekiah Guest Farm tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Hezekiah Guest Farm
Baie bly julle het lekker gebly, dankie vir julle ondersteuning.

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik ontspannend en veilig. Dit was net vir een aand, maar het die stilte van die bos waardeer. Die gasheer was vriendelik en was maklik toeganklik. Dis ideaal vir 'n wegbreek in die bos so langs die dam, vir iemand wat visvang ideaal. Dankie, dit was heerlik by jou plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Hezekiah Guest Farm
Dankie vir julle ondersteuning, ek is bly julle het lekker gebly.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Even caught a couple of fish and had sundowners on the deck. Great location, the cottage was comfortable and we enjoyed our stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Lekker gebly naby genoeg aan die dorp, maar ook lekker in die bos. Lekker rustige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rimona D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Wonderlike plek. Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Jy voel so deel van die natuur en die plek is baie netjies. Ons sal weer bespreek met graagte.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was great and will return to visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Incredible, very well maintained, management/staff very welcoming! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 137 Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MWJmZDgxLTAzYmMtNDNmYy04MTQ5LTQ4MGIwYTFiM2I0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Farm 137 Alkmaar Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455340732676 30.855123996735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang