Successfully reported

Hi Tide @ All The Tides

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juanita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik/fantasties/asemrowende uitsig. Die woonstel is puik! Daar is alles wat jy benodig op 'n vakansie en die uitsig oor die see is van die beste. Dit is stapafstand tot op die strand, so jy het nie nodig om op en af te ry nie. Ons het van die stoep af 'n groep dolfyne gesien en 'n walvis. Die rustige aande met die klank van die branders wat breek is wonderlik. Die stort moet ek sê is 10/10, die beste ooit! Ons sal beslis vir ons volgende huweliksherdenking wegbreek weer by Hi Tide bespreek. Ek kan beslis die plek aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek naweek nodig het, want jy kom beslis uitgerus terug huistoe. Baie dankie dat ons so lekker tyd in julle plekkie kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Absoluut fantasties. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 984 Milton Lane, All The Tides, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9fe95230831da39fa302327be0dc9aff0506dcb0b941792d18a75f48e29d3be61eaa7ff13d8203a5f2f2778965aaa52c2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 984 Milton Lane All The Tides 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891326 30.348018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang