Successfully reported

Hibernian Towers 1203

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Daniel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitsonderlike lekker kuier. Ons het die naweek gegaan om asem te skep van 'n baie besige werkslewe. Die strand oorkant die eenheid is lieflik met mense wat dag en nag stap met hul gesinne. Dit maak dit duidelik dat die area baie veilig is. Met die see wat so naby is, het die geluid van die golwe ons almal aan die slaap gesus. Die uitsig is pragtig, beter as wat met 'n foto gesien kan word. Groot en bekende winkels is minder as 5 minute se ry weg, wat dit gerieflik maak om dag tot dag benodighede te kry. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Saam met familie, was dit baie spesiaal! Hierdie was ongelooflik, baie netjies en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghouwa I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful and refreshing with awesome sea views. We had a lovely weekend stay at the Hibernian Towers. It was refreshing and relaxing with all amenities available to us. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great location. Very comfortable stay. The views from the unit are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Wonderful stay in the apartment. Beautiful apartment in a very safe building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rashaad S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

Great place, we'll kept will definitely be returning to Hibernian Towers. The place was clean, neat, well-kept will definitely go again & great service from the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Liked it so much that we will be back. Very enjoyable and would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 1203
Was an absolute pleasure to host Jaco. Looking forward to hosting them again! Warm regards

Heinrich L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was onbeskryflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanest D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies, mooiste uitsig oor die see. Dit is een van die mooiste plekke, alhoewel die weer onstuimig was, was die uitsig nogsteeds 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Auburn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Awesome and a must go again. Our stay was very nice. The space of the apartment is nice, it's beautiful, and we love it. We are planning to buy a place there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Beach Road, Helderberg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d59ad68e59778d6b696d3f2f6da01925e479e9e5123d794262f89d4fc520915376232e714671365374b5cc32d5e7cd3c549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 155 Beach Road Helderberg 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114017113026 18.822826103191
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang