Successfully reported

Hibernian Towers 502

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sheena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Daar was van alles in die hotel. Baie lekker. Alles was puik. David was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Dit was asemrowend. Alles was so gerieflik en netjies, die view was ongelooflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, was daar. Veilige parkeering en m. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nurunisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Great location. Great location, neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mooiste verblyf in Strand! Een van die mooiste plekke nog! Stylvol gemeubileer, net die beste van alles! Mooi balkon met mooiste see-uitsig. Pragtig, skoon, netjies en veilig! Dankie David!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie mooi woon area. Was net 'n winderige tyd, maar verder alles lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike verblyf - eerste klas! Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig, en ons het die stoep baie geniet. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom nie. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Gemaklik. Ja. 'n Tuimeldroër sou gehelp het. En ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mohammed Sadiq S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2024

The apartment location and view is amazing. The apartment needed to have been serviced daily. Due to my negligence, I was not aware of this. The windows lack insulation against the strong winds. I was getting shocked by the dishwasher. Found a few cockroaches. Also, there are rules against using a washing line space despite there being a washing machine. Also, too much security doesn't allow the kids to move out of the apartment to the pool or for adults to leave kids since there's only 1 set of keys. Not too kid friendly but would come again as a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Royston O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker en netjies. Lekker gebly en vriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hibernian Towers 502
Dankie Royston, ons waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf004a9cd94cfc7263624af673e4c8381494c539e5cda776b3948a1129ebbbfeb083c2fded6fc02779a02989f6ce0e4fa7e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 502 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.114062220662 18.823034139881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang