Successfully reported

Hibiscus Guest Room

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Mark T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great overnight stay. Very comfortable and convenient, well-appointed facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marney
Hibiscus Guest Room
Thank you so much for the great review. Much appreciated. It was a pleasure having you. Hope to see you again in the future.

Chris V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Gerieflik, gemaklik en absoluut uitstekende opsie! Uitstekende opsie. Gasvryheid, netheid en ligging. Ideaal geleë om maklik enige plek te besoek! Beslis weer daar oornag wanneer ek in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marney
Hibiscus Guest Room
Baie dankie vir die pragtige resensie en mooi woorde. Dit word opreg waardeer. Sien uit na u volgende besoek...

Wilerina S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfect. Was perfect, all you need for a business overnight! Location was good. More than expected! I will use this accommodation again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marney
Hibiscus Guest Room
Baie dankie vir die pragtige resensie! Hoop om u in die toekoms weer te sien...

Wiekus B
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Awesome. The friendliest, warmest welcome. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Leana V
Kort verblyf
3.6
Jun 2025

Gemaklik en gerieflik gestort en geslaap. Ek het die plek gekies aangesien ek nie vervoer gehad het nie en dit loopafstand van die ouetehuis was. Dit is duur in vergelyking met plekke wat jou meer bied. Die eienaar kommunikeer die minimum met jou. Dit het my ongemaklik/ontuis laat voel. Die plek waar ons kon sit en eet grens aan haar oopplan leefarea. Ek het dus nie privaat gevoel nie. 'n Mens kan nie pap eet met 'n lang teelepel nie - veral nie 'n gestremde persoon nie. 'n Mens kan nie 'n maaltyd eet uit 'n klein bordjie nie - die kos beland buite die bord. Aangesien ons 6 dae gebly het, kon sy dalk die suiker aangevul het. Dit sou haar minder as R20 van die R5 100 gekos het wat sy van ons ontvang het. Hoewel daar 'n TV was, kon ons dit nie gebruik nie. Ek het gevoel dit is 'n gebruiksartikel wat net daar was om geld by te dra.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Marney
Hibiscus Guest Room
Baie dankie vir die resensie. Jou mense het kom kyk na my plek voordat jy bespreek het. Nadat hulle duidelik ingelig is dat dit slegs geskik is vir een of twee nagte, was hulle tevrede. Kommunikasie is wedersyds. Ek het jou verskeie kere gevra of daar iets is wat jy nodig het, nadat ek jou ook ingelig het dat sulke lang verblyf nie die norm is nie, alhoewel ek dit al voorheen gekry het met uitstekende resensies. Die lang teelepels pas by die lang koffiebekers. Hierdie is soos 'n hotelkamer. Etes moet elders genuttig word. Wegneemetes kan hier geniet word. Daar is baie restaurante in die omgewing. Vervoer kon maklik gereël word met die plaaslike taxi dienste of Uber. Verskeie van my gaste maak daarvan gebruik en is baie tevrede. Jammer jou ondervinding was nie na verwagting nie. Mooi bly.

Wilma W
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Sal in die toekoms weer daar bly as ons die area besoek. Die eenheid is klein maar baie netjies en skoon. Daar is ook 'n paar bederfies wat dit baie spesiaal maak. Die plek is in 'n baie goeie buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marney
Hibiscus Guest Room
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word opreg waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc758f4ec95f9f9dcd14befc8b2bbda5cc5afe439c7b4785e05167bba4e050ca4a85dda29d865050bb2e687843140e3f836c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Hangklip Street Twin Palms 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.115079921534 18.838309030015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang