Successfully reported
+40

Hibiscus House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15A 8th Avenue, Melville, 2092, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibiscus House is 'n selfsorghuis in Melville, Gauteng en spog met pragtige uitsigte oor die swembad en tuin.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer bied 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Koppies. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer, langs die hoofslaapkamer, beskik oor 2 enkelbeddens, ideaal vir gesinne wat met kinders reis. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Ook beskikbaar in die kombuis is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, tesame met gratis WiFi-geriewe en 'n omskakelingstelsel vir kragonderbrekings.

Buite kan gaste 'n sonnige, onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n braai-area geniet. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15A 8th Avenue, Melville, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Hibiscus House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15A 8th Avenue, Melville, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e16a3ba3897638caf20f27ff068007c846686365fd631a0ac33a3642f77db928dc572d19893e8bd45db014e9f18ed7bfad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 15A 8th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -26.172969122325 28.002528672524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang