Hidden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A Uitsig Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 499 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hidden Cottage is naby die Shipwreck Museum in Bredasdorp geleë. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige tuin-uitsig en is 'n ideale ligging vir 'n rustige vakansie.
Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 'n driekwartbed met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Gaste kan ook 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet.
Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, visvang, voëlkyk, bergfietsry, tennis en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21A Uitsig Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A Uitsig Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang