Successfully reported
+11

Hidden Way Self-catering Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Van Breda Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hidden Way Self-catering Cottage is in 'n stil panhandle in Constantia, Kaapstad geleë. Die eiendom is ideaal geleë net 'n entjie se ry vanaf Constantia Wynroete, en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Dié losstaande kothuis is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dié eenheid bestaan uit 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die aparte, goed toegeruste kombuisie bevat basiese toebehore om te gebruik, met tee, koffie en suiker wat daagliks van die gashere voorsien word.

Daarbenewens het die eenheid ook 'n TV met sekere DStv-kanale en M-Net-kyk, en gratis WiFi-internettoegang. Veilige, onderdak parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor. Hidden Way Self-catering Cottage is ook naby Constantia Village-winkelsentrum, Virgin Active en restaurante in die area geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Robyn Lee L
Saam met lewensmaat
5.0
Superb stay. Close to Kirstenbosch and a beautiful shopping centre. Beautiful surroundings. Very comfortable and private cottage. We re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jean A
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Very central, lovely hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Diane E
5.0
Recommended! A great place to stay in Constantia!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly! Die kothuis was baie goed toegerus met veilige onderdak parkeerplek. Jacquie is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons kan ...
Sien meer
Apr 2025
Gavin P
Saam met lewensmaat
5.0
Ideal for us. Very nice and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2B Van Breda Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hidden Way Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Van Breda Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA445313fa419eaee7b06659a505183447b58420beeff0a90a80bb9ba87e8b0e9f9718d25de7f727256c31b744da6041b2a708?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2B Van Breda Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0204499 18.45255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang